2017-02-03 Doopdiens

Vrydagaand 3 Feb 2017 is drie mense gedoop deur Lr. Greg Campling. ¬†Jean Coetzee, Rico Mouton en Jessica Nieuwoudt het hulle lewe aan Jesus gegee en by ons familie aangesluit. …