2017-02-03 Doopdiens

Vrydagaand 3 Feb 2017 is drie mense gedoop deur Lr. Greg Campling.  Jean Coetzee, Rico Mouton en Jessica Nieuwoudt het hulle lewe aan Jesus gegee en by ons familie aangesluit.  ‘n Baie spesiale welkom aan julle en mag ons Hemelse Vader julle ryklik seën.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

two × two =